Amelia Rose Blaire (gebore 20 November 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Blue Bloods (2010), en Scream: The TV Series (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Commencement Frame

Televisiereekse 2008: True Blood 2010: Blue Bloods 2014: The Wil Wheaton Project 2015: Scream: The TV Series

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu