Jennifer R. Blake is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Behaving Badly (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Behaving Badly
Televisiereekse 2015: The Bar
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu