Byrdie Bell (gebore 13 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Afterschool (2008) en Red Butterfly (2014), en in die televisiereekse Odd Mom Out (2015) en Run Coyote Run (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Afterschool 2014: Red Butterfly 2014: Grand Street

Televisiereekse 2015: Odd Mom Out 2017: Run Coyote Run

Televisierolprente 2009: The 2009 Whitney Museum Gala

Video's 2013: Boys on Film X

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu