Eva Bella (gebore 4 Junie 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wind Rises (2013), Frozen (2013), Mr. Peabody & Sherman (2014), en It (2017).

Filmografie Rolprente 2013: The Wind Rises 2013: Frozen 2014: Mr. Peabody & Sherman 2016: Jessica Darling's It List 2017: It

Televisiereekse 2014: Feed Me 2015: Shimmer and Shine 2017: Ashley and Red

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 2000's