Rachael Bella (gebore 13 Maart 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Princess (1995), The Crucible (1996), en The Ring (2002), en in die televisiereeks ER (1994).
Filmografie Rolprente 1993: When Pigs Fly 1995: A Little Princess 1996: The Crucible 2002: The Ring 2006: Jimmy and Judy
Televisiereekse 1994: ER
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu