Rini Bell (gebore 21 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bring It On (2000), Road Trip (2000), Ghost World (2001), en The Terminal (2004).
Filmografie Rolprente 2000: Bring It On 2000: Road Trip 2001: Ghost World 2004: The Terminal 2009: Baja Beach Bums 2016: Scenes from the Underground The Hotel Maiden
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu