Emma Bell (gebore 17 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination 5 (2011) en A Quiet Passion (2016), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Dallas (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Frozen 2011: Final Destination 5 2014: Bipolar 2016: A Quiet Passion 2017: Different Flowers Nice Trick
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2012: Dallas 2016: From Bottom to Top 2016: Relationship Status
Televisierolprente 2011: Reconstruction
Video's 2010: Three Below Zero 2010: Beating the Mountain: Surviving 'Frozen''' 2011: Final Destination 5: Circle of Death 2013: The Food Ditty''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu