Ashley Bell (gebore 26 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Exorcism (2010), Love & Air Sex (2013), Carnage Park (2016), en Novitiate (2017).
Filmografie Rolprente 2010: The Last Exorcism 2011: The Day 2013: Love & Air Sex 2013: The Last Exorcism Part II 2013: Sparks 2015: There Is a New World Somewhere 2015: Dark Intentions 2016: Carnage Park 2017: Novitiate 2017: Psychopaths 2018: Love & Bananas 2018: The Swerve
Televisiereekse 2011: The LeBrons 2011: The Walking Dead: Webisodes
Televisierolprente 2013: Grow 2017: A Neighbor's Deception
Video's 2013: The Marine 3: Homefront 2016: How to Deliver a Baby at Work
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu