Skye McCole Bartusiak (28 September 1992 – 19 Julie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Patriot (2000), Don't Say a Word (2001), en Boogeyman (2005).
Filmografie Rolprente 2000: The Patriot 2001: Don't Say a Word 2005: Boogeyman 2008: Pineapple 2009: Wild About Harry 2012: Sick Boy
Televisierolprente 1999: Witness Protection 2002: Beyond the Prairie, Part 2: The True Story of Laura Ingalls Wilder 2003: Love Comes Softly
Video's 2002: The Making of 'Don't Say a Word'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu