Simone Battle (17 Junie 1989 – 5 September 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We the Party (2012) en in die televisiereeks Zoey 101 (2005).

Filmografie Rolprente 2012: We the Party

Televisiereekse 2005: Zoey 101

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu