Jordan Bayne is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reevolution (2017) en in die televisiereeks Poltergeist: The Legacy (1996).

Filmografie Rolprente 2000: Under Hellgate Bridge 2003: Fire Over Afghanistan 2007: One Night 2017: Reevolution Love, Ruby Love Black Sorrow

Televisiereekse 1996: Poltergeist: The Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu