Allyce Beasley (gebore 6 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loaded Weapon 1 (1993), Stuart Little (1999), en Legally Blonde (2001), en in die televisiereeks Moonlighting (1985).

Filmografie Rolprente 1993: Loaded Weapon 1 1999: Stuart Little 2001: Legally Blonde 2002: Cathedral 2008: Shattered!

Televisiereekse 1984: Shaping Up 1985: Moonlighting 1990: Room for Romance 1993: All-New Dennis the Menace 2019: Untitled Sam Richardson/Adam Pally Project

Televisierolprente 1983: One Cooks, the Other Doesn't 1990: Happy Birthday, Bugs!: 50 Looney Years 2000: Entertainment Tonight Presents: 'Moonlighting' Exposed 2003: Favorite Stars: Then & Now

Video's 1988: Your Alcohol I.Q. 2003: Coach Ernie Pantusso's Rules of the Game 2006: Memories of Moonlighting

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu