Stephanie Beatriz (gebore 10 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Short Term 12 (2013), Ice Age: Collision Course (2016), en The Light of the Moon (2017), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Short Term 12 2014: You're Not You 2016: Ice Age: Collision Course 2017: The Light of the Moon 2018: Half Magic
Televisiereekse 2012: AXS Live 2013: Brooklyn Nine-Nine 2013: Datzhott 2014: Top Chef Duels 2015: Danger & Eggs
Televisierolprente 2012: The Smart One
Video's 2014: Short Term 12: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu