Aviva Baumann (gebore 10 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbad (2007), Saint John of Las Vegas (2009), en Spring Break '83 (2012), en in die televisiereeks Cold Case (2003).
Filmografie Rolprente 1997: Up Above the World 2006: Forgiving the Franklins 2007: Superbad 2009: Saint John of Las Vegas 2009: Guides 2012: Spring Break '83
Televisiereekse 2003: Cold Case 2013: Pop Up
Video's 2010: Blackbird: Static
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984