Anna Baryshnikov (gebore 22 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Manchester by the Sea (2016), Josie & Jack (2018), en Caviar (2019), en in die televisiereeks Superior Donuts (2017).

Filmografie Rolprente 2016: Manchester by the Sea 2018: Josie & Jack 2019: Caviar

Televisiereekse 2016: Model Woman 2017: Superior Donuts

Televisierolprente 2016: I Shudder

Video's 2008: The Painter

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu