Ryan Michelle Bathe (gebore 27 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All About Us (2007) en One for the Money (2012), en in die televisiereekse Boston Legal (2004) en This Is Us (2016).

Filmografie Rolprente 2007: All About Us 2007: April Moon 2008: Leaving Barstow 2012: One for the Money

Televisiereekse 2004: Boston Legal 2010: Celeste Bright 2011: Retired at 35 2016: This Is Us 2017: Black Love 2018: Every Other Weekend The First Wives Club

Televisierolprente 2006: Pink Collar 2014: Keep It Together 2018: Steps

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu