Talitha Bateman (gebore 4 September 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The 5th Wave (2016), Annabelle: Creation (2017), Geostorm (2017), en Love, Simon (2018).
Filmografie Rolprente 2016: The 5th Wave 2016: So B. It 2017: Annabelle: Creation 2017: Geostorm 2017: Vengeance: A Love Story 2018: Love, Simon
Televisierolprente 2016: Mamma Dallas 2018: 2018 MTV Movie & TV Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 2000's