Jessica Barth (gebore 13 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Next (2007), Get Smart (2008), Ted (2012), en Ted 2 (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Next 2007: Out of Balance 2008: Get Smart 2009: The Waterhole 2012: Ted 2015: Ted 2 2018: Along Came the Devil 2018: Deadly Lessons 2019: After

Televisierolprente 2005: The Catch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu