Robin Bartlett (gebore 22 April 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lean on Me (1989), City of Angels (1998), Shutter Island (2010), en Inside Llewyn Davis (2013).
Filmografie Rolprente 1989: Lean on Me 1990: Postcards from the Edge 1991: If Looks Could Kill 1995: Dangerous Minds 1998: City of Angels 2010: Shutter Island 2013: Inside Llewyn Davis 2014: H. 2018: Immortal
Televisiereekse 1992: Mad About You 1993: It Had to Be You 2001: Danny
Televisierolprente 1991: Coconut Downs 1993: 12:01 2001: The Gene Pool 2003: Untitled Jenny McCarthy Project 2016: World's End
Video's 1997: Honey, We Shrunk Ourselves!
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu