Bonnie Bartlett (gebore 20 Junie 1929) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twins (1988) en The Grass Harp (1995), en in die televisiereeks St. Elsewhere (1982).

Filmografie Rolprente 1983: Love Letters 1988: Twins 1995: The Grass Harp 1996: Shiloh

Televisiereekse 1979: Shirley 1982: St. Elsewhere 1984: Dreams 1987: The Morning Program 2002: Storyline Online

Televisierolprente 1987: Deadly Deception 1987: Right to Die 1990: The Great Los Angeles Earthquake 1993: Victim of Love: The Shannon Mohr Story 1994: Take Me Home Again 1995: The Courtyard 1995: In the Name of Love: A Texas Tragedy 1997: Sleeping with the Devil 2012: Of Two Minds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu