Trini Alvarado (gebore 10 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rich Kids (1979), Little Women (1994), The Frighteners (1996), en Paulie (1998).
Filmografie Rolprente 1979: Rich Kids 1980: Times Square 1987: Sweet Lorraine 1988: Satisfaction 1988: The Chair 1990: Stella 1992: The Babe 1994: Little Women 1996: The Frighteners 1998: Paulie
Televisiereekse 1992: The Human Factor
Televisierolprente 1982: Dreams Don't Die 1983: Jacobo Timerman: Prisoner Without a Name, Cell Without a Number 1984: The Making of 'Mrs. Soffel''' 1988: Frank Nitti: The Enforcer 1996: The Christmas Tree 2000: The Last Dance 2001: Bitter Winter Video's 1998: The Making of 'The Frighteners'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu