Christy Altomare (gebore 23 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. Altomare het die rol van Wendla vertolk tydens die eerste nasionale toer van die rock-musiekstuk Spring Awakening, Sue Snell in die herhaling van Carrie, en het haar Broadway-debuut as Sophie gemaak in Mamma Mia!.

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986