Tessa Allen (gebore 7 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Enough (2002).
Filmografie Rolprente 2002: Enough
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu