Jamie Anne Allman is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Notebook (2004) en Danny Roane: First Time Director (2006), en in die televisiereekse The Shield (2002) en The Killing (2011).

Filmografie Rolprente 2004: The Notebook 2005: Automatic 2006: Danny Roane: First Time Director 2006: Steel City 2007: Prey 4 Me 2008: Farm House 2011: The Last Rites of Joe May 2016: The Salton Sea

Televisiereekse 2002: The Shield 2002: Fastlane 2011: The Killing

Video's 2008: Prairie Fever 2009: Farm House: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977