Andy Allo (gebore 13 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dear White People (2014), Pitch Perfect 3 (2017), en The Hero (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Melvin Smarty 2014: Dear White People 2016: Hacked 2017: Pitch Perfect 3 2017: The Hero

Televisiereekse 2019: Upload

Video's 2015: Nature's Way Alive! Vitamins: Feel Alive

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989