Daniella Alonso (gebore 22 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hills Have Eyes II (2007), The Collector (2009), en Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en in die televisiereeks One Tree Hill (2003).

Filmografie Rolprente 2003: Rhythm of the Saints 2006: Hood of Horror 2007: The Hills Have Eyes II 2007: A Poor Kid's Guide to Success 2009: The Collector 2009: Love 10 to 1 2010: The Mulberry Tree 2015: Paul Blart: Mall Cop 2 2015: Re-Kill Isolated Victim

Televisiereekse 2003: One Tree Hill 2010: My Generation 2012: Revolution 2017: Las Reinas

Televisierolprente 2012: Upgrade

Video's 2007: More Blood, More Guts: The Making of 'Wrong Turn 2'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu