Hannah Alligood (gebore 28 Junie 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paper Towns (2015) en Allegiant (2016), en in die televisiereekse Powers (2015) en Better Things (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Paper Towns 2016: Allegiant

Televisiereekse 2015: Powers 2016: Better Things

Televisierolprente 2017: Out for Delivery

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu