Laura Allen (gebore 21 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Tale (2018) en in die televisiereekse The 4400 (2004), Terriers (2010), en Hap and Leonard (2016).

Filmografie Rolprente 2005: How You Look to Me 2008: From Within 2008: The Collective 2010: Hysteria 2010: Cherry 2014: Clown 2014: Nanny Cam 2018: The Tale

Televisiereekse 2004: The 4400 2007: Dirt 2010: Terriers 2012: Awake 2016: Hap and Leonard

Televisierolprente 2013: Secret Lives of Husbands and Wives

Video's 2004: Daytime's Greatest Weddings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu