Sasha Alexander (gebore 17 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mission: Impossible III (2006) en in die televisiereekse NCIS (2003), Rizzoli & Isles (2010), en Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 1997: Visceral Matter 2001: All Over the Guy 2005: Lucky 13 2006: Mission: Impossible III 2008: The Last Lullaby 2008: Tenure 2011: Coming & Going 2017: Bernard and Huey 2018: Ride 2018: Amanda McKay The Tom Commandments
Televisiereekse 1999: Wasteland 2002: Presidio Med 2003: NCIS 2010: Rizzoli & Isles 2011: Shameless 2017: The Insiders w/ Seb
Televisierolprente 2001: Ball & Chain 2003: Expert Witness 2004: Who's Your Momma? 2009: The Karenskys
Video's 2007: NCIS: Ducky's World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu