Alison Thornton (gebore 14 Augustus 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Girlfriends' Guide to Divorce (2014) en Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016).

Filmografie Televisiereekse 2014: Girlfriends' Guide to Divorce 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency

Televisierolprente Dare Me

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu