Christa B. Allen (gebore 11 November 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 13 Going on 30 (2004), Ghosts of Girlfriends Past (2009), en Detention of the Dead (2012), en in die televisiereeks Cake (2006).
Filmografie Rolprente 2004: 13 Going on 30 2009: Ghosts of Girlfriends Past 2010: One Wish 2011: One Kine Day 2012: Detention of the Dead 2017: Dead on Arrival 2017: One of Us 2019: Faithfully
Televisiereekse 2006: Cake 2009: House of Jazmin 2011: Revenge Adults Only
Televisierolprente 2011: Deadly Sibling Rivalry 2012: Revenge: The First Chapter 2016: Hopeless, Romantic 2017: Family of Lies 2018: The Queen of Sin 2018: Dying for a Baby
Video's 2004: Making of a Teen Dream
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu