Jo Harvey Allen is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fried Green Tomatoes (1991), The Client (1994), In the Valley of Elah (2007), en The Homesman (2014).

Filmografie Rolprente 1986: True Stories 1991: Fried Green Tomatoes 1994: The Client 1994: Floundering 2007: In the Valley of Elah 2014: The Homesman 2015: The Other Kind 2015: Flat Land Open Sky 2018: The Making of True Stories

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu