Gia Allemand (20 Desember 1983 – 14 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Bachelor (2002) en Bachelor Pad (2010).

Filmografie Televisiereekse 2002: The Bachelor 2010: Bachelor Pad

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu