Sadie Alexandru (gebore 2 Desember 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mad Men (2007) en The Fosters (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Sinbad: The Fifth Voyage 2016: Curse of the Phantom Shadow 2017: Get You Back
Televisiereekse 2007: Mad Men 2013: The Fosters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu