Mary Alice (3 Desember 1936-27 Julie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Awakenings (1990) en The Matrix Revolutions (2003), en in die televisiereeks I'll Fly Away (1991).

Filmografie Rolprente 1990: Awakenings 1990: To Sleep with Anger 1995: Heading Home 1998: Down in the Delta 1999: Catfish in Black Bean Sauce 1999: The Wishing Tree 2003: The Matrix Revolutions 2003: What I Want My Words to Do to You: Voices from Inside a Women's Maximum Security Prison

Televisiereekse 1989: The Women of Brewster Place 1991: I'll Fly Away

Televisierolprente 1974: The Sty of the Blind Pig 1975: Requiem for a Nun 1976: Just an Old Sweet Song 1978: Lawman Without a Gun 1994: The Vernon Johns Story

Video's 2004: The Matrix Recalibrated 2004: The Burly Man Chronicles

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936