Rita Rani Ahuja (gebore 10 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Trade Offs (2003) en in die televisiereekse Sleeper Cell (2005) en Steven Universe (2013).
Filmografie Rolprente 2003: Trade Offs 2003: American Addiction
Televisiereekse 2005: Sleeper Cell 2013: Steven Universe
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu