Desiree Akhavan (* 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Appropriate Behavior (2014) en The Miseducation of Cameron Post (2018), en in die televisiereeks The Slope (2010).
Filmografie Rolprente 2014: Appropriate Behavior 2017: Creep 2 2018: The Miseducation of Cameron Post 2018: Dykes, Camera, Action!
Televisiereekse 2010: The Slope The Bisexual
Televisierolprente 2016: The Circuit
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu