Lori Alan (gebore 18 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Inside Out (2015) en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants (1999) en A.P. Bio (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Inside Out

Televisiereekse 1993: Swat Kats: The Radical Squadron 1994: Fantastic Four 1997: The Brothers Flub 1999: SpongeBob SquarePants 2002: 3-South 2008: Mater's Tall Tales 2010: Hollywood Is Like High School with Money 2011: McCracken Live! 2012: School and Board 2013: Henry Hugglemonster 2014: Acting Dead 2015: Natasha 2016: KawaiiHappii 2018: A.P. Bio Do the Voice

Televisierolprente 2014: Rescuing Madison

Video's 2007: Cory in the House: All Star Edition 2010: Pee-Wee Gets an iPad! 2016: Norman Television

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu