Alexa Alemanni is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mad Men (2007), Masters of Sex (2013), en The Librarians (2014).

Filmografie Rolprente 2008: La milonga 2008: Sanctuary 2018: The Girl with the Bangs The Serpent's Bite Something Blue

Televisiereekse 2007: Mad Men 2013: Masters of Sex 2014: The Librarians

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu