Natasha Alam (gebore 10 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shadow Puppets (2007), The Women (2008), en The Code of Cain (2016), en in die televisiereeks True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 2004: Lost Focus 2006: City. Park City. 2007: Shadow Puppets 2008: The Women 2010: The Black Belle 2013: Huff 2014: The Dead Sea 2015: Risk for Honor 2015: An Act of War 2016: The Code of Cain 2016: Bunker: Project 12 2018: Beverly Hills Bandits The Pharm

Televisiereekse 2008: True Blood

Televisierolprente 2011: Guy Suave: Homicidal Spy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973