Mackenzie Elizabeth Aladjem Jr. (gebore 11 September 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lincoln Lawyer (2011) en Time Toys (2016), en in die televisiereekse Nurse Jackie (2009) en Hawaii Five-0 (2010).

Filmografie Rolprente 2011: The Lincoln Lawyer 2016: Time Toys

Televisiereekse 2009: Nurse Jackie 2010: Hawaii Five-0

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu