Josh Zuckerman (gebore 1 April 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember (2002), Surviving Christmas (2004), Feast (2005), en Sex Drive (2008).

Filmografie Rolprente 2000: Return to the Secret Garden 2002: Austin Powers in Goldmember 2004: Surviving Christmas 2005: Feast 2008: Sex Drive 2011: 2ND Take 2018: Variant Hypnotized Ring Ring

Televisiereekse 2014: Robin Banks and the Bank Roberts 2015: Significant Mother

Televisierolprente 2001: 'Twas the Night 2002: I Was a Teenage Faust 2015: Significant Mother:Jimmy Loves Your Mamma

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode