José Zúñiga (* 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alive (1993), Mission: Impossible III (2006), Next (2007), en The Dark Tower (2017).
Filmografie Rolprente 1988: Riding the Rails 1993: Alive 1994: Fresh Kill 1995: Smoke 2000: Gun Shy 2006: Mission: Impossible III 2007: Next 2007: Tortilla Heaven 2009: Rogers and Clarke: The History of the Pacific Crest Trail 2011: The Chaperone 2014: Mary Loss of Soul 2017: The Dark Tower 2017: A Place in the Caribbean
Televisiereekse 1997: Nothing Sacred 1998: Sins of the City 2014: Taxi Brooklyn
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu