Chris Zylka (gebore 9 Mei 1985) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kaboom (2010), Shark Night 3D (2011), Piranha 3DD (2012), en The Amazing Spider-Man (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Kaboom 2011: Shark Night 3D 2012: Piranha 3DD 2012: The Amazing Spider-Man 2015: Bare 2015: Dixieland 2016: Welcome to Willits
Televisiereekse 2009: 10 Things I Hate About You 2011: The Secret Circle 2014: The Leftovers
Televisierolprente 2009: My Super Psycho Sweet 16 2010: My Super Psycho Sweet 16: Part 2
Video's 2011: Papers 2012: Don't Sneak Into Piranha 3DD
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu