Bonnie Aarons (gebore 9 September 1960) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Princess Diaries (2001), The Fighter (2010), en The Conjuring 2 (2016).

Filmografie Rolprente 2001: The Princess Diaries 2003: Specter's Rock 2007: I Know Who Killed Me 2010: The Fighter 2016: The Conjuring 2 2018: Adi Shankar's Gods and Secrets 2018: The Nun

Televisiereekse 2012: And You Know Who You Are

Video's 2015: Lawrence Rothman Feat. Angel Olsen: California Paranoia

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1960