Allegra Acosta (gebore 12 Desember 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Just Add Magic (2015) en Runaways (2017).
Filmografie Televisiereekse 2015: Just Add Magic 2017: Runaways
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu