Anabelle Acosta (gebore 28 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Freelancers (2012) en in die televisiereekse Chicago P.D. (2014), Quantico (2015), en Ballers (2015).

Filmografie Rolprente 2008: The Next Hit 2012: Freelancers 2012: We Made This Movie 2017: Fat Camp Lost and Found En Cuba Kill Chain

Televisiereekse 2014: Chicago P.D. 2015: Quantico 2015: Ballers

Televisierolprente 2011: Grace

Video's 2012: Ne-Yo: Burnin' Up

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu