Isabella Acres (gebore 21 Februarie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hello, My Name Is Doris (2015) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Better Off Ted (2009), en The Spoils of Babylon (2014).

Filmografie Rolprente 2011: The Future 2015: Hello, My Name Is Doris

Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2009: Better Off Ted 2014: The Spoils of Babylon 2015: The Kicks

Televisierolprente 2012: Abominable Christmas

Video's 2013: Scooby-Doo! Stage Fright

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu