Caroline Aaron (gebore 7 Augustus 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), Sleepless in Seattle (1993), Deconstructing Harry (1997), en 21 Jump Street (2012).
Filmografie Rolprente 1990: Edward Scissorhands 1993: Sleepless in Seattle 1995: A Modern Affair 1997: Deconstructing Harry 2001: Never Again 2001: Amy's Orgasm 2004: A Day Without a Mexican 2004: Call Waiting 2008: Surveillance 2012: 21 Jump Street
Televisiereekse 1998: LateLine 2010: Players Adults Only
Televisierolprente 1999: Tuesdays with Morrie 2000: The Peter Principle
Video's 2005: Bobby's World: The Making of 'Beyond the Sea''' 2013: Sex & Marriage''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu