Dorsey Wright (gebore 21 April 1957) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hair (1979), The Warriors (1979), en The Hotel New Hampshire (1984).
Filmografie Rolprente 1979: Hair 1979: The Warriors 1984: The Hotel New Hampshire 2013: Vamp Bikers
Televisierolprente 2016: An Evening with Walter Hill & Lawrence Gordon. A Tribute to Andrew Laszlo
Video's 2015: The Warriors: Last Subway Ride Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu